LCF Inspirasie Stasie

PODCAST · religion

LCF Inspirasie Stasie

Inspiration From Life Christian Foundation

  1. 164

    Mannekamp Getuienis 2026: Johan Wolfaard

    Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of besoek LCF Gemeente vir ons nuutste episodes. As jy jou getuienis wil bring kontak ons via epos by [email protected]

  2. 163

    Mannekamp 2026 Getuienis: Gustav Oehley

    Luister na ons op Spotify Podcast, Apple Podcast en op die LCF Gemeente Webtuiste. Skryf vir ons by [email protected] of ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za

  3. 162

    Van wanhoop na hoop: Ingen deel haar lewens getuienis

    Skryf vir ons by [email protected] en ondersteun on by inspirasiestasie.co.za

  4. 161

    Kom Reik Uit Saam Met Die Street Salvation

    Conroy en Jenny deel met ons wat gebeur tydens hulle uitreike in Vanderbijlpark en Vereeniging en nooi almal saam. Ondersteun die Inspirasie Stasie by: inspirasiestasie.co,za of skryf vir ons by testimony@lifecf

  5. 160

    Marisca Vertel Vir Ons Van Haar Derde Boek

    Marisca getuig hoe Heilige Gees haar gehelp het om haar derde boek te publiseer, en hoe sy met geen kennis of bronne begin het nie. Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za of skryf vir ons by [email protected]

  6. 159
  7. 158

    Hoe kan Christene dan nog sukkel met donker gedagtes?

    Ondersteun ons by inspirasiestasie.org of skryf vir ons by [email protected]

  8. 157

    Hoe Werk die Koninkryk van Die Donker? Deel 2

    Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za of kontak ons by 0794308845

  9. 156

    Hoe Werk die Koninkryk van die Donker? Deel1

    Ondersteun ons by Inspirasiestasie.co.za of kontak ons by 079 430 8845

  10. 155

    Vry Na 'n Lang Worsteling Met 'n Eetversteuring: Mandi se Getuienis

    Mandi deel hoe die Here haar kom bewus maak het van haar probleem, en haar oor tyd stuk stuk kom vry maak het. Wil jy jou getuienis deel, kontak ons by 0794308845 ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za

  11. 154

    Wat is Waarheid? vra Pontius Pilatus

    Ons is in tye wat die waarheid aangeval word en verdraai word. Luister na hierdie podsending op die LCF Gemeente Webtuiste en skryf vir ons by [email protected] Ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za

  12. 153

    Die Here herstel Lune en haar pa se gebroke verhouding

    Lune deel hoe God haar en haar pa se jare lange gebroke verhouding herstel het net kort voor sy dood. Ondersteun ons asseblief by inspirasiestasie.co.za

  13. 152

    Hoekom word die Jode so gereëld geteiken?

    Het jy vrae oor Israel en die Jode? Hulle is nou nog 'n wonderwerk! Luister gerus hoekom, en ondersteun ons by inspirasiestasie.co.za

  14. 151

    Therisa Kyk Haar Vrees In Die Oë En Word Gesond

    Therisa het 'n ruk lank met haar gesondheid gesukkel todat sy besluit het om haar vrees neer te lê. Ondersteun die LCF Inspirasie Stasie by www.inspirasiestasie.co.za en maak kontak met ons by 0794308845

  15. 150

    Wat Gebeur As Jy Genooi Word Na Die G20?

    Chantelle en haar dansgroep was genooi na die G20, luister na die podsending om te hoor hoe God hulle gebruik het. Ondersteun ons by www.inspirasiestasie.co.za of kontak 0794308845 indien jy jou getuienis wil kom deel.

  16. 149

    'n Lewe Van Chaos Vir Baie Jare, Maar God...

    Christelle se lewe was chaos vir baie jare. Dwelms, drank, en homoseksuele verhoudings was haar normaal, maar God het haar lewe in 'n oomblik kom verander.

  17. 148

    Waarmee is die Pottebakker besig in jou lewe?

    Waarmee is die pottebakker besig in jou lewe?

  18. 147

    Inspirasie Stasie "Facelift" en Aliansies

    Die LCF Inspirasie Stasie het nou 'n nuwe logo! Ons nooi jou uit om te gaan kyk op ons LCF Gemeente webblad, laat weet ons wat jy dink! Jy kan ons ook nou finansieel ondersteun by www.inspirasiestasie.co.za Luister gerus na ons nuutste podsending vir meer inligting. Kom met ons in kontak by: 079 430 8845

  19. 146

    Drie Ma's Praat Oor Identiteit

    Die LCF Inspirasie Stasie sluit aan by die Verhoudingsmaand tans aan die gang by LCF. Drie ma's praat oor hulle verhoudings met hul kinders, en identiteit.

  20. 145

    Wat Sukkot Vir Ons As Christene Beteken

    Wat beteken Sukkot vir ons as Christene en hoekom is dit belangrik vir ons om tydens die fees ook nadenkend te wees.

  21. 144

    Ma's Gesels oor Ma-Wees, Roetines, en Balans

    Drie Mammas gesels oor besige roetines, en wat om te doen om 'n goeie balans tussen rus en "besig" te handhaaf.

  22. 143

    Wat is die Waarheid?

    Pontius Pilatus het vir Jesus gevra, wat is die waarheid? Vandag is daar baie rondom ons wie nie weet, wat die waarheid is nie, Jesus se volgers weet.

  23. 142

    Charlie Kirk en die Wegraping

    Gesels saam met ons oor Charlie Kirk, hoe ons moet reageer na sy dood, en die datum van die Wegraping.

  24. 141

    Is jy dalk in 'n Beslissingslaagte?

    Ons lees Joël 3 saam om te sien wat die beslissingslaagte is, en vir ons beteken. God is besig om lyne te trek, Ons kyk ook saam wat God met dit bedoel.

  25. 140

    Getuienis van Troy Brewer Wat Amper Doodgemaak Was in Die Tronk

    Anna-Lize vertel 'n getuienis van Troy Brewer wat amper saam met sy vriende in die tronk deur die gevangenis vermoor is.

  26. 139

    Hoop Aan Die Ander Kant Van 'n Mislukte Huwelik: Margie Williams Getuig

    Margie vertel hoe sy baie moeilike besluite moes maak, en later weer lewe ervaar het.

  27. 138

    Die Liggaam van Christus Word Een

    Waarmee is God besig in die wêreld? Het jy oë wat sien, en ore wat hoor?

  28. 137

    'n Lewe Onherroeplik Verander Deur Die Heilige Gees: Salome Rupping Getuig

    Salome het waarlik die Here in haar binnekamer begin beleef, en so het sy werklik begin LEEF!

  29. 136

    God Kom Openbaar Sy Vaderhart Op 'n Asemrowende Manier: Michelle Booysen Getuig

    Ons kan so maklik niks werd voel nie, maar na Michelle werklik uitgeroep het na die Here, het alles verander.

  30. 135

    Depressie en Selfmoordpogings MAAR Jesus Red: Lynette Zeelie Getuig

    Depressie en Selfmoordpogings het Jesus nie weggehou of afgeskrik nie, Hy het Lynette se lewe kom lig maak.

  31. 134

    Wanneer Mens Uitroep Na Die Here Daag Hy Op: Thomas Schillings Getuig

    Wanneer mens uitroep na die Here, dan sal Hy opdaag. Thomas het dit self ervaar toe hy aangehou was deur motorkapers.

  32. 133

    'n Lewe Van Dwelms Nou 'n Vurige Getuie Vir Jesus Christus: Francois Coetzee Getuig

    Francois lewe nou vir die Here, nadat Jesus Hom van die straat af gered het.

  33. 132

    Bonatuurlike Beskerming Tydens 'n Motorkaping; Frik Venter Getuig

    Frik Venter was vir 10 ure aangehou. Hy getuig hoe die Here hom bonatuurlik beskerm het.

  34. 131

    Kom Ons Kyk Na Die Gebeure In Die Midde Ooste Met 'n Eindtyd Perspektief

    Pastoor Friedel Coetsee gee vir ons 'n vars perspektief op die gebeure in die Midde-Ooste.

  35. 130

    Uit Die Mond Van 'n Kind

    Liza Joy vertel ons bietjie van haarself en wat belangrik is in die lewe.

  36. 129

    Wat Verwag God Van My In My Droë Geestelike Seisoen

    God verwag nie dat ons heeltyd moet rondloop en sing wanneer ons verlore, en hartseer voel nie. Hou aan soek in die seisoen, "hunker down",

  37. 128

    Drie Eenheid: Die Gawes van die Gees Verduidelik

    In hierdie potgooi brei Anna-Lize uit oor elk van die Gawes van die Heilige Gees.

  38. 127

    Drie Eenheid: Heilige Gees en Praat in Tale

    Vandag soos belowe praat ons oor spesifiek die gawe van praat in tale, en lees uit die Woord wat die tale is en die doel daarvan is.

  39. 126

    Drie Eenheid: Heilige Gees

    Wie is die Heilige Gees? Anna-Lize haal dele uit die skrif aan wat vir ons vertel wie Heilige Gees as deel van die Drie Eenheid is.

  40. 125

    Die Drie-Eenheid: Jesus

    Wie is Jesus? Is Jesus God en Heilige Gees? Hoe is Jesus se rol in ons lewens anders, as God en Heilige Gees? Hierdie potgooi spreek hierdie en nog ander vrae aan.

  41. 124

    Die Drie-Eenheid: God

    Ons begin 'n nuwe reeks oor die Drie-Eenheid! Ons gaan gesels hoe God Drie is maar ook Een, en waar dit in die Skrif staan.

  42. 123

    Wat sê die Bybel oor die Donker Koninkryk?

    Wat sê die Bybel oor die koninkryk van die donker? Wat wil die Woord van God hê ons moet weet oor satan se koninkryk?

  43. 122

    Wat het Ron gevind in die bloed wat op die versoendeksel was?

    Kan dit wees dat Ron Wyatt Jesus se bloed gevind het op die versoendeksel, is dit moontlik?

  44. 121

    Verbondsark: Bloed op die Versoendeksel

    Luister gerus na die episode van Ron Wyatt wat die Verbondsark gevind het, met bloed op die versoendeksel. Dit sal jou asem wegslaan!

  45. 120

    Argeologiese Opgrawings; Inleiding tot die Verbondsark

    Argeologiese opgrawings wat vandag nog gedoen word, bewys dat die Bybel die waarheid is, en dat God gister vandag en more dieselfde is!

  46. 119

    Die Here Red Louisa se Lewe en Stuur Hulp

    Louisa vertel ons hoe naby sy aan die dood was. Die Here het 'n wonderwerk in haar lewe gedoen deur om haar te red van die dood, en mense om haar te sit om haar te help.

  47. 118

    Theresa deel met ons haar ervaring van Egipte

    Theresa Broekman was onlangs op 'n uitreik in Egipte, en deel met ons haar ervaring.

  48. 117

    Wat wil jy?

    Wat wil jy doen, wat wil jy hê? Die hart is misleidend en sal jou nie noodwendig op koers hou as jy besluite daarvolgens maak nie...

  49. 116

    Wat Praat Jy?

    Wat praat jy, wanneer jy en jou vriende kuier, of langs die sportveld?

  50. 115

    Hy Is Ons Huis

    Hierdie potgooi vervolg op laasweek s'n waar ons verder praat oor Psalm 91. Anna-Lize deel ook persoonlik oor haar eie lewe, en op watter manier Psalm 91 in haar lewe uitspeel.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Inspiration From Life Christian Foundation

HOSTED BY

Life Christian Foundation

CATEGORIES

URL copied to clipboard!