NKSA Geestesgesondheids toewydings

PODCAST · health

NKSA Geestesgesondheids toewydings

Afrikaanse geestelike gesondheids toewydings wat gebaseer is op Bybelse en Sielkundige advies. Motiveerdende boodskappe om n gabalanseerde geestesgesondheid en leefstyl bewerk.

  1. 1

    1. Omstandighede maak nie saak nie

    Jy moet jou omstandighede baasraak en nie toelaat dat jou omstandighede jou baasraak nie. Jy moet elke dag getrou wees in die klein dinge, ongeag die omstandighede. Filippense 4:11-13 Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

Afrikaanse geestelike gesondheids toewydings wat gebaseer is op Bybelse en Sielkundige advies. Motiveerdende boodskappe om n gabalanseerde geestesgesondheid en leefstyl bewerk.

HOSTED BY

NKSA Geestelike Gesondheidstoewydings

CATEGORIES

URL copied to clipboard!