SA Gemeente Noordwyk Preke

PODCAST · religion

SA Gemeente Noordwyk Preke

  1. 241

    Nou het ek U self gesien

    "Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in."

  2. 240

    Verhoudings

    Matt 22:37-39“ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself’ “.

  3. 239

    Grondslag van gesonde verhoudings

    "En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar."

  4. 238

    As God nie by jou is nie, hoe sal jy dit weet?

    'Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek se vir jou: Moenie bang wees nie, Ek help jou.

  5. 237

    Waar om jou legkaart te begin...

    ...Onthou...wees sterk en vertrou My met alles in jou! Moenie vir iets of iemand skrik of bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou waar jy ook al gaan."

  6. 236

    Die Gesalfde Christus en Messias

    "Eer aan God in die Hoogste Hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!"

  7. 235

    Hoop vir almal.

    'Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees.!'

  8. 234

    Omgee

    "Wie van hierdie drie is volgens jou die naaste van hom wat onder die rowers verval het?"

  9. 233

    Familie bande

    “Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel.

  10. 232

    Bome wat getuig van God

    "Hy het gedoen wat reg is in die oe van die Here."

  11. 231

    Jou oog gevestig op Jesus

    "Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, ...laat ons die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus"

  12. 230

    Waarde van fisiese en psigiese rus

    "Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee."

  13. 229

    Christus is die middelpunt van alles.

    'Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.'

  14. 228

    Super Hero's

    Terwyl ek deur julle stad geloop en kyk het na die plekke waar julle aanbid, het ek ook 'n altaar gekry waarop geskrywe staan: ‘Aan 'n onbekende god.’ "Nou ja, wat julle aanbid sonder om daarvan kennis te hê, verkondig ek aan julle."

  15. 227

    Spirituele gesondheid

    'Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen , het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.'

  16. 226

    Geloofsfiksheid

    "Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus."

  17. 225

    Nuwe lewe

    "Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper...."

  18. 224

    Jesus se oorwinnende opstanding

    'Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.'

  19. 223

    The plot against Jesus

    "Now the betrayer had arranged a signal with them:"The one I kiss is the man; arrest him."

  20. 222

    Jesus se versoenende dood

    Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

  21. 221

    Jesus se versoenende dood

    Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.

  22. 220

    Hooftrekke van Jesus se bediening

    Matt 9:13 “Gaan leer wat dit beteken:’ Ek verwag barmhartigheid en nie offers nie’. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”

  23. 219

    Jesus se inkarnasie

    Filip 2:7 Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word.

  24. 218

    Liefde ten DIEPSTE/Bewegende Liefde

    Markus 12: 28-34 'Jy moet die Here jou God lief hê met jou hele hart, verstand en al jou krag... en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.'

  25. 217

    God, Christus en die Kerk

    Ons moet Jesus, Christus se missie uitleef. Ons moet mense om ons aanraak. Ons 'Kerk' is 'n kerk van woorde en dade.

  26. 216

    Hoe verstaan jy die kerk?

    Ons moet God se liefde wat Hy uitdeel vir ander mense om ons uitdeel.

  27. 215

    Hoekom is Kersfees spesiaal?

    'Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors.'

  28. 214

    Yesterday, Today and Tomorrow

    Die liefde van Christus bring ons, omdat ons tot die insig gekom het dat een vir almal gesterwe het, en dit beteken dat almal gesterwe het.

  29. 213

    Gee, Doen en Getuig

    Laat julle lug so voor die mense skyn dat hulle julle goeie werke kan sien en julle die Vader wat in die hemel is verheerlik.

  30. 212

    Wat sien ons as gelowiges?

    Dit gaan oor hoe God ons sien en hoe ons dan ander mense sien, ons moet God beter leer ken deur ons Bybel te lees en God se goedheid in ons lewens raak te sien.

  31. 211

    Kommunikasie en brein integrasie

    Basiese elemente, van kommunikasie in 2018, wat bepaal hoe jy kommunikeer, hoe jy dit verstaan en hoe jy dit deurgee.

  32. 210

    Geestelike groei

    Jy moet 'n navolger van Jesus Christus wees, Sy Woorde jou eie maak, dan sal jy groei ervaar in jou lewe.

  33. 209

    Vergifnis en Aanvaarding

    Christus red ons en aanvaar ons soos ons is, ons het 'n plek in Sy ewige woning. Wat is die punt daarvan om te glo en stil te bly daaroor.

  34. 208

    JOU Kronkelpad

    Jy moet God soek en Hom ken op JOU kronkelpad. God is jou koers en jou rigting in jou lewe.

  35. 207

    Hoe leer jy God se wil?

    God sal jou krag gee om Hom te dien, God sal jou voorberei vir dit wat moet gebeur.

  36. 206

    Tamatiestraat

    God can change the negative into a possitive!

  37. 205

    Wat vra God van ons as gelowiges?

    'Ek wil die Here loof met alles wat in my is, wil ek sy Heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.'

  38. 204

    A Surprising Salvation

    'For the Son of man came to seek and to save what was lost'

  39. 203

    Die Modelgebed

    Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word; laat U Koninkryk kom, laat U wil geskied,...

  40. 202

    Hoe kyk Ek en Jy na Jesus se Hemelvaart?

    Alles wat ek en jy doen moet ons doen in die naam van die Here. Deur Sy koningkryk te verkondig maak ek en jy 'n verskil.

  41. 201

    Ou en nuwe maniere

    Ons moet ons oorgee aan die Here, sodat ons ingestel en gehoorsaam kan wees aan God se Woord.

  42. 200

    Dankie dat U my gestuur het!

    Soos die Vader My gestuur het so stuur ek julle ook...

  43. 199

    I am about to do something brand new.

    "See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the wilderness and streams in the wasteland."

  44. 198

    Die evangelie van dors.

    'Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: "Ek is dors" '

  45. 197

    Hoe word ek God se meesterstuk?

    Wat is die stappe wat jy moet volg om geestelik en liggaamlik gesond te bly?

  46. 196

    Vereistes vir geestelike groei.

    Geloof vereis gehoorsaamheid. Jesus het die wet vernuwe. My gehoorsaamheid het 'n impak op my verhouding met my Here, my familie, my eggenoot, my kinders en almal om my.

  47. 195

    Bron van geestelike energie.

    Kyk vir God, soek God, kyk Sy hand is uitgestrek na jou toe.

  48. 194

    Die twee fondamente.

    'Elkeen wat hierdie woord van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het.'

  49. 193

    Die vrug van die vryspraak

    Wat betekin God se liefde vir jou en my?

  50. 192

    Is jy 'n kind van God?

    Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei is kinders van God.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

No description available.

HOSTED BY

Ds. Christo Benade

URL copied to clipboard!