ToekomsVenster

PODCAST · religion

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek toekomsvenster.co.za.

  1. 150

    ToekomsVenster | Dié tussentyd is nie wagtyd nie

    Die engele se vraag sny steeds diep: Waarom staan julle net en kyk?

  2. 149

    ToekomsVenster | Van die Olyfberg af begin ʼn wêreldwye verhaal

    Dit is Hemelvaart en ons weet die Koning kom weer, maar intussen leef sy Gees reeds tussen ons.

  3. 148

    ToekomsVenster | Wat sal mense eendag van jou geloof sê?

    Die wêreld onthou dalk nie altyd ons name nie, maar mag dit nooit vergeet Wie ons gedien het nie.

  4. 147

    ToekomsVenster | Waar jy geval het, kan genade jou weer oprig

    Mag jy hierdie week baie bewus wees van die Here wat jou ontmoet, net daar waar jy jou bevind.

  5. 146

    ToekomsVenster | Hemelvaart herinner ons die graf het nie die laaste woord nie

    Dit is volbring! Nou kyk ons vorentoe met verwagting.

  6. 145

    ToekomsVenster | Wie is jy en hoekom maak dit saak?

    Selfkennis verander hoe jy leef, liefhet en reageer – selfs op die pad of agter jou slimfoon se skerm.

  7. 144

    ToekomsVenster | Die kuns van gesond word

    Dié belofte staan vas: jy sal gesond word!

  8. 143

    ToekomsVenster | Die onsigbare Hand aan die deur

    God het nie opgegee met hierdie wêreld nie en sal dit ook nooit doen nie.

  9. 142

    ToekomsVenster | Wanneer jou ‘horlosie’ gaan staan

    Die vraag is vandag: Wanneer het jou “horlosie” gaan staan? Wanneer het jou ware menswees opgehou om vorentoe te beweeg?

  10. 141

    ToekomsVenster | Om met God rekening te hou

    Dié gedeelte in 1 Samuel verseker ons daar kom ʼn dag van afrekening vir elkeen wat nie met God rekening hou nie.

  11. 140

    ToekomsVenster | Jesus is die brug na oorvloedige lewe

    Wat wegspoel, maak soms plek vir iets dieper en nuuts.

  12. 139

    ToekomsVenster | Jou naam in die Boek van die Lewe

    Die vraag is nie of jy goed genoeg is nie, maar of jy Hom ken.

  13. 138

    ToekomsVenster | Ware leierskap begin by diens

    Bid vir die leiers van die wêreld. Mag ons waar ons leef en werk, die styl van die Koninkryk uitleef: sag, nederig, wys en met waarheid.

  14. 137

    ToekomsVenster | Nederigheid wat eer bring

    Ware krag lê nie in vernedering van ander nie, maar in nederigheid.

  15. 136

    ToekomsVenster | Jou woorde sê iets van jou karakter

    Kommunikasie kan brûe of mure bou en die verskil lê in liefde.

  16. 135

    ToekomsVenster | Geloof wat voed

    As gelowiges kan ons nie wegkyk van honger nie. Christus se Gees roep jou tot medelye, geregtigheid en dade van genade.

  17. 134

    ToekomsVenster | Mag God jou seën met genoeg dwaasheid om te glo jy kan ʼn verskil maak

    Moenie huiwer nie. As God gepraat het, stap die pad saam met Hom.

  18. 133

    ToekomsVenster | Heiligheid versier God se huis, ook vandag

    Die kerk se roeping is nie om sonde te ignoreer nie, maar om gelowiges te begelei op ʼn pad van heiligmaking en groei in Christus.

  19. 132

    ToekomsVenster | Tussen teleurstelling en toewyding

    Die kerk kan diep seermaak, maar bly ook ʼn plek van roeping en gemeenskap. Hoe hou ons vas aan geloof sonder om seer te ontken?

  20. 131

    ToekomsVenster | Gister en vandag

    Die Bybel sê elke dag het genoeg van sy eie uitdagings. Jy maak jou moeg en moedeloos as jy voortdurend in gister of môre leef.

  21. 130

    ToekomsVenster | 2026 vra helder besluite

    ʼn Nuwe begin is dikwels soos ʼn pad wat na links of regs uitswenk. ʼn Nuwe begin is ʼn tyd om nuut te besin.

  22. 129

    ToekomsVenster | God wag vir jou eerste tree

    Die belofte en die Beloofde Land wag. Moenie dit misloop nie. Sit jou voete in die water.

  23. 128

    ToekomsVenster | Geloof eerder as vrees

    Tog het hierdie generasie – die Josua-generasie – ʼn besluit geneem: “Ons gaan nie terug woestyn toe nie”.

  24. 127

    ToekomsVenster | Vertrou God vir wat voorlê

    Die Beloofde Land, God se nuwe dag, roep na jou en wat jy wel weet, is dat God reeds daar is.

  25. 126

    ToekomsVenster | ‘Here, leer my’ – ʼn gebed vir 2026

    Hoe leef ek in ʼn wêreld wat toenemend onseker en onvoorspelbaar word?

  26. 125

    ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

    Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis. Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.

  27. 124

    ToekomsVenster | ʼn Barmhartige uitnodiging vir die uitgeputtes

    Dalk is dit nie omdat jy nie meer krag vir die stryd het nie; dalk vra God net dat jy eers rus.

  28. 123

    ToekomsVenster | Die roeping wat ons nie langer kan uitstel nie

    Volwassenheid beteken om nie net God lief te hê nie, maar om Sy wil te ken, Sy Woord te gebruik en Sy roeping te leef.

  29. 122

    ToekomsVenster | Nehemia se roepstem weerklink

    Dertig jaar ná demokrasie is ons steeds in ʼn moeras, maar dalk is die uitkoms nader as ons dit saam aanpak.

  30. 121

    ToekomsVenster | ‘Gaan maak vrede’ is die oproep vir ʼn land wat mekaar verskeur

    Ons gemeenskap deel soveel met mekaar en tog kies ons keer op keer om te baklei in plaas van te bou.

  31. 120

    ToekomsVenster | Welkom tuis

    Ons kleinseun kom te vroeg, maar presies op God se tyd en herinner ons net hoe kosbaar die lewe is.

  32. 119

    ToekomsVenster | Waar die krip en die kruis ontmoet

    In ʼn besige Kersseisoen roep God ons terug na die eenvoudige maar radikale hart van die Evangelie.

  33. 118

    ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig

    Hy is uitnodigend teenwoordig deur sy Gees.

  34. 117

    ToekomsVenster | ʼn Evangelis teen die tyd

    Selfs met ʼn fase 4-kankerdiagnose weier hy om sy roeping neer te lê, en miljoene mense pluk die vrugte daarvan.

  35. 116

    ToekomsVenster | ʼn Afskeid wat my verander het

    Sy het ʼn grappie gemaak, getuienis gelewer en my met hoop laat wegstap. Dit is ʼn verhaal oor die laaste dinge wat regtig saak maak.

  36. 115

    ToekomsVenster | God se woord is lewend en kragtig

    Die Woord sny nie om te vernietig nie, maar om te onthul waar waarheid moet groei.

  37. 114

    ToekomsVenster | God se kinders, maar ons verantwoordelikheid

    God gee kinders aan ons, nie om te verwaarloos nie, maar om te beskerm.

  38. 113

    ToekomsVenster | Die Gees vul jou met krag, liefde en selfbeheersing

    Waar jou krag ophou, begin die Heilige Gees se krag.

  39. 112

    ToekomsVenster | Vir God is alles moontlik

    Wanneer jy nie meer weet hoe nie, herinner die Here jou: “Ek wil, en Ek kan”.

  40. 111

    ToekomsVenster | God is by jou deur diep waters en vlamme

    God keer nie altyd die storm nie, maar Hy verlaat nooit die een in die storm nie.

  41. 110

    ToekomsVenster | Versoening en volwassenheid

    Hoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?

  42. 109

    ToekomsVenster | God is hier en alomteenwoordig

    Kom ons laat die Here toe om sy werk te doen.

  43. 108

    ToekomsVenster | Erkenning, deernis en selfaanvaarding

    Wees jou eie beste vriend. As jy nie van jouself hou nie, hoe verwag jy dat ander van jou sal hou?

  44. 107

    ToekomsVenster | Dissipline en deernis is die nalatenskap van ʼn pa

    Pa, gesels met jou seun. Daar is soveel verlore seuns, of is dit verlore pa’s?

  45. 106

    ToekomsVenster | Krag van teenwoordigheid

    Vriende en medegelowiges speel ʼn ontsaglike belangrike rol in mekaar se lewens.

  46. 105

    ToekomsVenster | God hou van jou

    Is jy plat teen die grond? Bely hardop: “Ek is ʼn gunsgenoot van God”.

  47. 104

    ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig

    Dit is sekerlik die kortste teks in die Bybel: Jesus het gehuil.

  48. 103

    ToekomsVenster | Bly op Hom vertrou

    Reken jy ook dalk dat dit al te laat geword het?

  49. 102

    ToekomsVenster | God se stilte is nie afwesigheid nie

    Hy gee die vermoeides krag en versterk dié wat nie meer kan nie.

  50. 101

    ToekomsVenster | Sien God my raak?

    Hy nooi ons uit om Hom in ons vertroue te neem en ons gedagtes, gevoelens, vreugdes en teleurstellings te deel.

Type above to search every episode's transcript for a word or phrase. Matches are scoped to this podcast.

Searching…

We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.

No matches for "" in this podcast's transcripts.

Showing of matches

No topics indexed yet for this podcast.

Loading reviews...

ABOUT THIS SHOW

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie ([email protected]) of besoek toekomsvenster.co.za.

HOSTED BY

Maroela Media

URL copied to clipboard!