Skip to content
011. Betaal jouself eerste!  episode artwork

Feb 20, 2022 5 min

011. Betaal jouself eerste!

from Spaarwiel die Podcast Hosted by Eduan Kruger

Hou 'n stukkie van jou inkomste vir jou toekomstige self! Voor jy die res van jou geld (waarvoor jy so hard werk) uitgee aan die wêreld! Betaal jouself eerste! 1. Belê eers (Pensioen / belasting vrye beleggings / ander medium-termyn beleggings / betaal selfs n bietjie meer van jou huislening af... of of of) 2. Daarna betaal jy al jou noodsaaklike kostes (kos, medies, verblyf, vervoer, skoolfooie ens.) 3. Daarna gee jy geld uit aan al die lekker kry dinge! (gholftoere, jag trippies, vakansies ens.)

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

011. Betaal jouself eerste!

0:00 5:02

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Spaarwiel die Podcast?

This episode is 5 minutes long.

When was this Spaarwiel die Podcast episode published?

This episode was published on February 20, 2022.

Can I download this Spaarwiel die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.