Skip to content
023. Side Hustles episode artwork

Dec 22, 2022 47 min

023. Side Hustles

from Spaarwiel die Podcast Hosted by Eduan Kruger

In die episode verwelkom Wayne en Eduan 'n spesiale vriend en gas - Johnru Rossouw. Die gesprek in die episode gaan oor side hustles. Wat verstaan ons as ons die term "side hustle" hoor? Waarom sal ons 'n side hustle wil begin? Is dit om meer geld te maak? Dalk om meer tyd vir jouself te skep weg van jou voltydse werk af? Miskien neem die side hustle juis meer van jou tyd op...? Maar, dan is dit dalk tyd wat jy spandeer aan iets in lyn met jou belangstelling en passie en dus kan jy 'n gaping in die mark identifiseer en 'n verskil maak terwyl jy 'n paar ekstra bokke verdien. In die epsiode kan jy Johnru, Wayne en Eduan se idees en gedagtes hoor rondom side hustles. Daar word ook 'n paar side hustle idees gedeel wat hul in gedagte het om in hul eie lewe te implementeer.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

023. Side Hustles

0:00 47:56

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Spaarwiel die Podcast?

This episode is 47 minutes long.

When was this Spaarwiel die Podcast episode published?

This episode was published on December 22, 2022.

Can I download this Spaarwiel die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.