Skip to content
026. So betaal jy duisende Rande minder belasting!  episode artwork

Feb 19, 2023 14 min

026. So betaal jy duisende Rande minder belasting!

from Spaarwiel die Podcast Hosted by Eduan Kruger

Belasting voordelige bydraes tot uittree-annuïteit(e) / RA Jou bydraes tot jou uittree-annuïteit(e) / retirement annuities (RAs) bied vir jou meer as net belastingverligting. Dit verseker ook dat SARS indirek jou help om jou 'pensioen-neseier' belastingvoordelig te laat groei. Belastingbetalers kan tot 27.5% van hul vergoeding of belasbare inkomste, welke ookal die grootste is, bydra tot `n UA/RA. Die bydrae kan jy van belasting aftrek. Dit is voordelig om in parallel met jou pensioenfondsbydraes by jou werk ook addisionele UA/RA-bydraes te maak. In die berekening hieronder verduidelik ek dit aan die hand van 1 voorbeeld (in die podcast-opname hardloop ek deur 3 voorbeelde) Persoon A: Verdien R 30,000 per maand (Bruto / voor belasting) Indien 'persoon-A' 0% van sy/haar belasbare inkomste belê in 'n UA/RA (dus R 0 pm): Belastingdruk: R 4,953pm Netto salaris: R 24,047pm Totale belasting vir die jaar: R 59,436 SPAAR (of ontvang terug tydens die belasting opgawe aan die einde van die fin.jaar) R 0 belastinggeld!! Indien 'persoon-A' 15% van sy/haar belasbare inkomste belê in 'n UA/RA (dus R 4,500pm): Belastingdruk: R 3,755pm Netto salaris: R 26,245pm Totale belasting vir die jaar: R 45,060 SPAAR (of ontvang terug tydens die belasting opgawe aan die einde van die fin.jaar) R 14,400 belastinggeld!! Indien persoon A 27.5% van sy/haar belasbare inkomste belê in 'n UA/RA (dus R 8,250pm) : Belastingdruk: R 2,780pm Netto salaris: R 27,220pm Totale belasting vir die jaar: R 33,348 SPAAR (of ontvang terug tydens die belasting opgawe aan die einde van die fin.jaar) R 26,100 belastinggeld!! Kontak vir CJ Smit by FFG indien jy nog geen finansiële adviseur het wat jou kan help belasting voordelige stappe neem nie. CJ Smit: [email protected] ; Of maak direk 'n afspraak deur op die link te klik.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

026. So betaal jy duisende Rande minder belasting!

0:00 14:19

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Spaarwiel die Podcast?

This episode is 14 minutes long.

When was this Spaarwiel die Podcast episode published?

This episode was published on February 19, 2023.

Can I download this Spaarwiel die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.