04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein episode artwork

EPISODE · Jun 4, 2023 · 32 MIN

04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein

from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente

Die landskap waarop ons die Gees van God herken, lyk anders as die landskap wat ons gewoond is. In die teks uit 1 Korintiërs 2 wat ons môre saamlees sê Paulus: “Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur die kragtige werking van die Gees. Dus is julle geloof nie op die wysheid van mense gegrond nie, maar op die krag van God.” Op hierdie landskap gaan kennis, rasionele denke en menslike vermoëns dalk moet plek maak vir ervaring, intuïsie en vertroue. Ons het ’n nuwe verbeelding nodig om die skeppingswerk van die Gees te herken in die wêreld rondom ons, asook in ons eie lewens. Hierdie selfde teks herinner ons… “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie, en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.” Hoe leer ons dit sien, hoor en ervaar? Ons gesels môre hieroor.- André-

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 4, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

04 June 2023 || Abstrak | Skep || André Serfontein

0:00 32:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Sermons Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword Christelijke Apologeet Chris Verhagen Christelijke Apologeet heeft als doel om 'gewone christenen' te helpen om te groeien in hun kennis van het christelijke geloof. Specifiek om het gebod in 1 Petrus 3:15 te kunnen vervullen: "maar heilig God, de Heere, in uw hart; en wees altijd bereid tot verantwoording aan ieder die u rekenschap vraagt van de hoop die in u is, met zachtmoedigheid en ontzag."Ik mag dienen als een van de ouderlingen van Roemeense Evangelische gemeente “Solo Christo” in Rotterdam. Je vindt onze geloofsbelijdenis hier http://solo-christo.nl/desprenoi.html . Ik kan me voorstellen dat je geen Roemeens spreekt. Persoonlijk onderschrijf ik grotendeels de 1689 London Baptist Confession (reformed baptist). Calvinistisch qua soteriologie. Bronnen van inspiratie hierin zijn Cornelius van Til, Greg Bahnsen, James White, Jeff Durbin, enzovoorts. Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Gereformeerde kerk Bergbron Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Stellenbosch Gemeente Preke?

This episode is 32 minutes long.

When was this Stellenbosch Gemeente Preke episode published?

This episode was published on June 4, 2023.

Can I download this Stellenbosch Gemeente Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!