EPISODE · Aug 6, 2023 · 36 MIN
06 Augustus 2023 || Terloops - Lewe || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
“God se koninkryk is soos suurdeeg…hierdie middel wat meel aktiveer om brood te kan word. God se droom is soos suurdeeg, hierdie proses waardeur iets nuuts gebore word. God se bedoeling is soos suurdeeg…hierdie lewegewende agent wat oorvloed van lewe bring. Dis hoe God se konikryk is. Hoe het jy gedink is dit?” - André - - [Word deel van die WhatsApp-groep] Navrae: [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
06 Augustus 2023 || Terloops - Lewe || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.