07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse episode artwork

EPISODE · Apr 7, 2024 · 41 MIN

07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse

from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente

In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg na nuwe lewe gekyk. Ons het as’t ware na die Lig self gekyk. Nou, na die stof spreekwoordelik hier oor Paasnaweek gaan lê het, wil ons in hierdie opstandingseisoen saam beleef hoe dit lyk om ons héle lewe in die lig van die opstanding te leef. “In die lig van…” die opstanding, verwag ons dat die Gees al meer die nuwe lewe met ons hele lewe sal integreer deurdat ons dit in hierdie reeks saam wil beoefen deur praktiese geloofsgewoontes. Ons wil ontdek hoe die opstanding ons wil, denke, emosie, lyf, praat, sien, hoor…leef kom vorm. Ons wil al meer wees soos Eugene Peterson die kerk beskryf “Church is an appointed gathering of named people in particular places who practice a life of resurrection in a world in which death gets the biggest headlines.” Kom word al meer saam met ons verweef met die nuwe lewe in Christus.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 7, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse

0:00 41:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Sermons Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword Christelijke Apologeet Chris Verhagen Christelijke Apologeet heeft als doel om 'gewone christenen' te helpen om te groeien in hun kennis van het christelijke geloof. Specifiek om het gebod in 1 Petrus 3:15 te kunnen vervullen: "maar heilig God, de Heere, in uw hart; en wees altijd bereid tot verantwoording aan ieder die u rekenschap vraagt van de hoop die in u is, met zachtmoedigheid en ontzag."Ik mag dienen als een van de ouderlingen van Roemeense Evangelische gemeente “Solo Christo” in Rotterdam. Je vindt onze geloofsbelijdenis hier http://solo-christo.nl/desprenoi.html . Ik kan me voorstellen dat je geen Roemeens spreekt. Persoonlijk onderschrijf ik grotendeels de 1689 London Baptist Confession (reformed baptist). Calvinistisch qua soteriologie. Bronnen van inspiratie hierin zijn Cornelius van Til, Greg Bahnsen, James White, Jeff Durbin, enzovoorts. Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Gereformeerde kerk Bergbron Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Stellenbosch Gemeente Preke?

This episode is 41 minutes long.

When was this Stellenbosch Gemeente Preke episode published?

This episode was published on April 7, 2024.

Can I download this Stellenbosch Gemeente Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!