Skip to content
07 Feb 2020 "Blessed to be a blessing!" episode artwork

Feb 6, 2020 5 min

07 Feb 2020 "Blessed to be a blessing!"

from Lewe Lig Dagstukkies Hosted by Charl

"Blessed to be a blessing!" Die verskil tussen die See van Galilea en die Rooi See is dat die See van Galilea 'n uitvloei het. Ons is gemaak sodat God se liefde, seëninge en genade net deur ons kan vloei. As ons dit vir onsself wil hou, word ons soos die Dooie See. Sout en sonder lewe. Gee vandag soos wat God se Gees jou lei en wees verseker jy kan nooit meer gee as wat God se invloei sal wees nie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

07 Feb 2020 "Blessed to be a blessing!"

0:00 5:02

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Alles Uniek Potgooi Henriete Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan. Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring. Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word. Ons huidige programme sluit in: 🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is. 🎙️Gevorm deur die Pottebakker Stories uit die werkswinkel van 'n pottebakker, waar ons leer wat dit regtig beteken om gevorm te word deur die Ware Pottebakker. Feite wat Jou anders laat begin kyk na ons liefdevolle Vader. Christelle vertel vir ons in diepte meer oor die geheimenisse rondom pottebakkery. Fisiese en geestelik. 🎙️Alles Uni JTMR Podcast Jesus to my Rescue Ministries A powerful Christian podcast for the whole family! Our shows cover various topics, which includes, but are not limited to, Sunday Sermons, Family Matters, Enjoying Everyday Life, In die Lig and Focus on Israel. Our podcast is powerful and educational. Vita Dei Podcast Riekert Botha Vita Dei is 'n bedeining wat beteken "die lewe van God" en dit kom uit Johannes 1:4 waar dit oor Jesus sê "in Hom was lewe en die lewe is die lig van die mense." Vir enige terugvoering of vrae, kontak gerus [email protected]. Storie vir Storie Ziandri Jacobs “Storie vir storie” is om saam te sit, te luister en die lewe se stories een vir een te vertel, sonder om die belangrike dele uit te laat.Elke mens het ’n storie. En soms, wanneer ons terugkyk, besef ons eers hoe God deur dit alles gewerk het.Storie vir storie. Mens vir mens.Om die Een raak te sien wat deur alles heen teenwoordig is.

Frequently asked questions

How long is this episode of Lewe Lig Dagstukkies?

This episode is 5 minutes long.

When was this Lewe Lig Dagstukkies episode published?

This episode was published on February 6, 2020.

Can I download this Lewe Lig Dagstukkies episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.