PODCAST · religion
Storie vir Storie
by Ziandri Jacobs
“Storie vir storie” is om saam te sit, te luister en die lewe se stories een vir een te vertel, sonder om die belangrike dele uit te laat.Elke mens het ’n storie. En soms, wanneer ons terugkyk, besef ons eers hoe God deur dit alles gewerk het.Storie vir storie. Mens vir mens.Om die Een raak te sien wat deur alles heen teenwoordig is.
Episodes
-
Episode 1 | Die Smal-gesin
Toe alles verbrand het, wat het oorgebly? Hul huis het in vlamme opgegaan, saam met fotos, herinneringe en ’n lewe soos hulle dit geken het. Maar tussen die verlies en die stilte het daar ook ’n ander storie begin ontvou. In hierdie opregte gesprek vertel Stephan en Marjolein Smal hul storie, een...
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
“Storie vir storie” is om saam te sit, te luister en die lewe se stories een vir een te vertel, sonder om die belangrike dele uit te laat.Elke mens het ’n storie. En soms, wanneer ons terugkyk, besef ons eers hoe God deur dit alles gewerk het.Storie vir storie. Mens vir mens.Om die Een raak te sien wat deur alles heen teenwoordig is.
HOSTED BY
Ziandri Jacobs
CATEGORIES
Loading similar podcasts...