EPISODE · May 7, 2023 · 54 MIN
07 May 2023 || Storielyn - Verbondenheid || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Die storielyn van ons lewens word op ’n wesenlike wyse beïnvloed deur die mense met wie ons op reis is. Om onsself aan ander te verbind dra by tot ons ervaring van betekenis, maar maak ons ook verantwoordbaar teenoor iemand. Aan wie is jy verbonde, en watter verantwoordelikheid hou dit in? Paulus se uitnodiging in Kolossense 2 is dat ons moet leef vanuit ’n verbondenheid aan Christus. Wat beteken dit? Watter tipe verbintenis impliseer dit? Hoe beïnvloed dit ons verbintenis aan die lewe - aan onsself, mekaar en die wêreld waarin ons leef? “This is the most important experience in the life of every human being: something is asked of me… Meaning is found in responding to the demand.” - Abraham Heschel
Embed this episode
NOW PLAYING
07 May 2023 || Storielyn - Verbondenheid || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.