EPISODE · Aug 9, 2026 · 33 MIN
09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood. Ons deelname vra vir die geloof en vertroue dat dít God se hart is vir ons ook; dat dít is wat Hy steeds doen. Hy is die tipe outeur wat elke hoofstuk van ons lewens wil verweef tot ’n storie wat lewegend is. Ek dink dis die konteks waarbinne ons Jesus se woorde in Joh 10 moet verstaan: “…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.” - André
Embed this episode
NOW PLAYING
09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.