EPISODE · May 31, 2014 · 21 MIN
1 Jun 2014
from Ons en die Onderwys · host RSG
As deel van Kinderbeskermingsweek, kyk ons na wanneer 'n skool nie meer net 'n plek van onderrig is nie, maar 'n veilige hawe vir leerders word. Twee onderwysers van Silverstream Hoër in Mannenberg, Gadija Angus en die waarnemende hoof, Lesley Pieters, vertel van die uitdagings om skool te hou in die middel van 'n bendegeteisterde area.
Embed this episode
Ready to play
1 Jun 2014
0:00
21:38
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Ons en die Onderwys?
This episode is 21 minutes long.
When was this Ons en die Onderwys episode published?
This episode was published on May 31, 2014.
Can I download this Ons en die Onderwys episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!