1 Mar 2015 episode artwork

EPISODE · Feb 28, 2015 · 22 MIN

1 Mar 2015

from Taaldinge · host RSG

Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op die pad vorentoe vir Afrikaans.

NOW PLAYING

1 Mar 2015

0:00 22:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 22 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on February 28, 2015.

What is this episode about?

Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!