1 September 2021 - Gesondheidsake: DR FRANK MULLER oor Na Covid In-enting, CDC na inenting en die Media oor uitsprake episode artwork

EPISODE · Sep 1, 2021 · 21 MIN

1 September 2021 - Gesondheidsake: DR FRANK MULLER oor Na Covid In-enting, CDC na inenting en die Media oor uitsprake

from SFM Gesondheid Sake · host SFM STREEK RADIO

Dr Frank Muller CEO: Integrow Health (Pty) Ltd - Wellness should be simple. Dokter Frank Muller is 'n mediese dokter met 'n meestersgraad in Farmakologie, oftewel farmaseutiese navorsing. Hy het vir 'n aantal jare as die hoof van 'n kliniese navorsingseenheid gewerk. 25 jaar gelede het hy homself egter op alternatiewe geneeskunde begin toespits. Sedertdien het hy duisende mense gehelp om vry te kom van chroniese siektes en afhanklikheid van chroniese medisynes. Sy benadering is om sover moontlik eenvoudige natuurlike ingrepe te gebruik wat enigeen tuis kan implementeer. Hy het 'n aanlyn winkel by www.integrow.co.za en is ook 'n stigterslid van die aanlyn kursus www.FIREdiabetes.com .

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 1, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

1 September 2021 - Gesondheidsake: DR FRANK MULLER oor Na Covid In-enting, CDC na inenting en die Media oor uitsprake

0:00 21:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of SFM Gesondheid Sake?

This episode is 21 minutes long.

When was this SFM Gesondheid Sake episode published?

This episode was published on September 1, 2021.

Can I download this SFM Gesondheid Sake episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!