EPISODE · May 11, 2025 · 47 MIN
11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Wanneer Eugene Peterson sê “Resurrection is not exclusively what happens after we die—it begins now. Resurrection is about God's new life in the midst of our everyday deaths.” en Paulus in 2 Kor 5 sê “Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” Hoekom voel dit nie altyd vir ons asof enige iets in of rondom ons verander nie. Dalk kan ons so op moedersdag by ma’s leer hoe leef ons hierdie intussen-lewe.
Embed this episode
NOW PLAYING
11 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Intussen || Pieter Roeloffse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.