Skip to content
[117] Die Borg se 'hive mind' episode artwork

Nov 5, 2024 1 hr 4 min

[117] Die Borg se 'hive mind'

from Magalies Potgooi Hosted by Magalies Afrikaanse Podcast

Ons kyk na Star Trek se Borg en gebruik dit as ’n gedagte-eksperiment om kollektiewe en individualistiese samelewings te vergelyk. Ons ondersoek ook die moraliteit van die assimilasie van ander gemeenskappe by joune, soms met geweld, omdat jy besluit dis beter vir hulle. Ons vergelyk die Borg se hive mind met dié van bye, seekatte, die weermag, ekonomiese stelsels, KI (kunsmatige intelligensie), en selfs die menslike immuunstelsel. Leef ons nie dalk alreeds in ’n tipe hive mind noudat almal heeltyd aanmekaar gekonnekteer is met die internet nie? Kan ’n hive mind kreatief of demokraties wees? Wat werk beter om moeilike probleme op te los: ’n hive mind (oftewel ’n kollektiewe samelewing) of individualisme?

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

[117] Die Borg se 'hive mind'

0:00 1:04:27

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Magalies Potgooi?

This episode is 1 hour and 4 minutes long.

When was this Magalies Potgooi episode published?

This episode was published on November 5, 2024.

Can I download this Magalies Potgooi episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.