EPISODE · Jul 12, 2026 · 27 MIN
12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Ons is geskep na die beeld van God, in verhouding — Vader, Seun en Heilige Gees Gesonde vriendskappe ly gereeld onder die illusie dat romantiese verhoudings belangriker is, selfs al is wat nodig is. Dit doen my huwelik goed dat ons goeie vriende het, ons doen afsonderlik goed saam met vriende maar ook saam. Ware, diep vriendskappe is waarskynlik van die mees onderskatte van alle verhoudings. Gelukkig is die heel beste bron oor vriendskap, en die skoonheid van vriendskap, God se Woord. Sommer aan die begin in Genesis, sien ons God se storie begin met verhouding. God skep die mens vir gemeenskap — met Hom, die skepping en mekaar. Dit is opvallend dat die eerste ding wat God as “nie goed nie” (nie mooi nie) beskryf, was nie sonde nie, maar eensaamheid: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie.” (Genesis 2:18)
Embed this episode
NOW PLAYING
12 Julie 2026 || Skoonheid • Vriendskap || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.