13 Aug 2016 episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2016 · 3 MIN

13 Aug 2016

from Naweekaktueel · host RSG

Vrouemolestering is veral met Vrouemaand weer in die kollig. Met die onlangse "Remember Kwezi" stille protesoptrede tydens president Jacob Zuma se verkiesingsuitslae-toespraak het die fokus weer ook skerp hierop geval. Daarom is dit volgens aktiviste belangrik om hieroor te praat. Een so 'n slagoffer, Alison Botha, is in 1994 deur twee mans ontvoer, verkrag en 32 keer in haar maag met 'n mes gesteek voordat hulle haar keel afgesny het. Sy het wonderbaarlik oorleef. Haar ervaring is pas in 'n dokumentêre rolprent oor haar lewe by fliekteaters vrygestel. Botha het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat sy nie vir haar aanvallers die satisfaksie wou gee om haar lewe te vernietig nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 13, 2016

NOW PLAYING

13 Aug 2016

0:00 3:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 3 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on August 13, 2016.

What is this episode about?

Vrouemolestering is veral met Vrouemaand weer in die kollig. Met die onlangse "Remember Kwezi" stille protesoptrede tydens president Jacob Zuma se verkiesingsuitslae-toespraak het die fokus weer ook skerp hierop geval. Daarom is dit volgens...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!