13 Augustus 2023 || Terloops - Groei || André Serfontein episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2023 · 33 MIN

13 Augustus 2023 || Terloops - Groei || André Serfontein

from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente

Jesus leer sy volgelinge oor God se Koninkryk (sy toekomsideaal) en sê vir hulle dit gaan só: “Iemand saai die saad op die land en gaan slaap en staan op, dag na dag, en die saad ontkiem en groei – hóé weet hy self nie.”Daar is duidelik iets aan die gebeur op die landskap van die alledaagse waarvan ons nie aldag bewus is nie. Waarmee is God besig? Hoe raak ons daarvan bewus? Waarom sal ons in voeling wil kom met hierdie beweging van God? Ek hoop ons kan môre saam verwonderd raak oor God se verbintenis tot die wêreld - en ons elkeen - se transformasie. — — — — — — Vrae Verbeel jou jy is die iemand in die gelykenis… Hoe kan jy van God se teenwoordigheid bewus raak?- Op watter gewone landskap sukkel jy om God se teenwoordigheid te herken?- Wat kan jy doen om die kapasiteit te bou om God te herken? - Watter tekens is daar op hierdie landskap van sy teenwoordigheid? ——— Hoe kan jy deelneem an God se beweging?- Watter random acts of kindness kan jy daar doen? - Watter aanduidings is daar dat God reeds teenwoordig is?- Watter saad kan jy help oes? Vir watter aksie/respons vra dit? ——— Verbeel jou jy is die saad in die gelykenis…- Glo jy dat jy nog in wording is?- Glo jy dat dit die werk van God (se Gees) in jou is?- Tot watter mate probeer jy dit self doen? Watter poging moet jy prysgee (oorgee)? - Hoe kan jy meer bewus raak van God se beweging in jou?- Watter vorming begeer jy? Vir watter gebed vra dit?- Hoe lyk ’n gepaste respons op God se beweging in jou lewe? ——— Hoe raak ons verwonderd oor die oortuiging dat God se Koninkryk soos hierdie gelykenis is?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 13, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

13 Augustus 2023 || Terloops - Groei || André Serfontein

0:00 33:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Sermons Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword Christelijke Apologeet Chris Verhagen Christelijke Apologeet heeft als doel om 'gewone christenen' te helpen om te groeien in hun kennis van het christelijke geloof. Specifiek om het gebod in 1 Petrus 3:15 te kunnen vervullen: "maar heilig God, de Heere, in uw hart; en wees altijd bereid tot verantwoording aan ieder die u rekenschap vraagt van de hoop die in u is, met zachtmoedigheid en ontzag."Ik mag dienen als een van de ouderlingen van Roemeense Evangelische gemeente “Solo Christo” in Rotterdam. Je vindt onze geloofsbelijdenis hier http://solo-christo.nl/desprenoi.html . Ik kan me voorstellen dat je geen Roemeens spreekt. Persoonlijk onderschrijf ik grotendeels de 1689 London Baptist Confession (reformed baptist). Calvinistisch qua soteriologie. Bronnen van inspiratie hierin zijn Cornelius van Til, Greg Bahnsen, James White, Jeff Durbin, enzovoorts. Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Gereformeerde kerk Bergbron Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Stellenbosch Gemeente Preke?

This episode is 33 minutes long.

When was this Stellenbosch Gemeente Preke episode published?

This episode was published on August 13, 2023.

Can I download this Stellenbosch Gemeente Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!