EPISODE · Apr 14, 2024 · 37 MIN
14 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en logika en verstand, beweer dat Jesus se opstanding nooit gebeur het nie. Hoe maak dit sin? Niemand kan tog uit die dood opstaan nie? So as die opstanding dan waar is, waarheid is - is die groot gevaar dat ons dink dit ’n waarheid is wat 2000 jaar gelede gebeur het waarna ons nou net staan en toekyk soos toeskouers. Dit is krities om te verstaan dat die opstanding nie iets is wat gebeur hét nie, maar steeds gebeur." - Deon Botha
Embed this episode
NOW PLAYING
14 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.