14 Aug episode artwork

EPISODE · Aug 14, 2014 · 25 MIN

14 Aug

from Groeipyne · host RSG

Johan van Lill gesels met twee sielkundiges oor ouers wat hulle kinders oppiep en die gevolge daarvan. Ouers en versorgers sal alles doen om hulle kinders te beskerm. Wanneer is dit te veel dat dit hulle toekoms sal benadeel? Sommige ouers hardloop nader as hulle kinders struikel, of maak 'n afspraak by die dokter as daar net die geringste teken van 'n loopneus is. Party ouers bel selfs die kleuterskool al om die uur! Hoe weet jy as jy jou kind oppiep of nie? Hier is raad vir paranoïese ma's.

NOW PLAYING

14 Aug

0:00 25:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Groeipyne?

This episode is 25 minutes long.

When was this Groeipyne episode published?

This episode was published on August 14, 2014.

What is this episode about?

Johan van Lill gesels met twee sielkundiges oor ouers wat hulle kinders oppiep en die gevolge daarvan. Ouers en versorgers sal alles doen om hulle kinders te beskerm. Wanneer is dit te veel dat dit hulle toekoms sal benadeel? Sommige ouers hardloop...

Can I download this Groeipyne episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!