EPISODE · Jun 14, 2026 · 27 MIN
14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy diebrood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.” Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry gerus vir jou tekens van die nagmaal voor jy na hierdie preek kyk of saam luister.
Embed this episode
NOW PLAYING
14 June 2026 || Die Gees Dra || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.