[148] Wat is 'nou'?
from Magalies Potgooi Hosted by Magalies Afrikaanse Podcast
Hoe lank is 'n enkele oomblik? Is sekere oomblike langer as ander? Evert en sy buddy Grok het vir ons navorsing gedoen. 00:00:00; Intro 00:02:47; Space Update 00:10:23; Hoe lank is nou? 00:18:58; Ander truuks op jou oë 00:25:16; Alweer jouself gebrand? 00:30:42; Binding effekte in brein 00:33:25; VR eksperimente & netwerk games 00:37:13; Sintuig prioritiseering 00:38:00; Die oog is 'n slegte ontwerp 00:39:28; Tyd tussen hoor en verstaan 00:43:20; Spoed van lig weirdness 00:49:23; Hoe gou honger verby? 00:52:06; Orgasme 00:52:26; Rigting, balans en naarheid 00:56:00; Maak jouself (aspris) deurmekaar 01:06:29; Drome 01:10:45; Nog onderwerpe vd toekoms
Embed this episode
No transcript yet.