15 Feb 2014 episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2014 · 14 MIN

15 Feb 2014

from Naweekaktueel · host RSG

Eienaars van uitheemse troeteldiere is omgekrap, want 'n beoogde nuwe wet in Gauteng kan hierdie diere onwettig maak. Die LUR belas met omgewingsake in Gauteng het Vrydag 'n inligtingsessie vir belanghebbendes by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou. Troeteldiereienaars en -handelaars sou gister 'n petisie met hulle bekommernisse aan die LUR oorhandig. Ivor Price praat hieroor met advokaat Marthinus Kruger, wat die buideldiervereniging, sugarglider.co.za, verteenwoordig en 'n veearts, dr. Dorianne Elliot, van die Voël en Uitheemse Dierekliniek by Onderstepoort in Pretoria.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2014

NOW PLAYING

15 Feb 2014

0:00 14:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 14 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on February 15, 2014.

What is this episode about?

Eienaars van uitheemse troeteldiere is omgekrap, want 'n beoogde nuwe wet in Gauteng kan hierdie diere onwettig maak. Die LUR belas met omgewingsake in Gauteng het Vrydag 'n inligtingsessie vir belanghebbendes by die Voortrekkermonument in Pretoria...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!