15 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Anders || Pieter Roeloffse episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2026 · 29 MIN

15 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Anders || Pieter Roeloffse

from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente

Soms voel dit met goeie rede of daar ’n grootskaalse erosie op die landskap van die lewe gebeur. Asof daar ’n meesleurende stroom, onkeerbaar deur ons uitsigte vloei. Ons is nie uniek nie, dis ’n eeu-oue patroon. In elke selfvernietigende era was daar individue en groepe wat keerwal kontoere geleef het en die storme help opdam het tot plantasies. Hulle was anders, “heilig” is die Bybelse woord. In Eks 33 pleit Moses dat die Here saam met hulle deur die woestyn moet gaan en hulle nie moet los nie. Hy sê in :16 “Dit is juis deurdat U met ons saamgaan dat ons, ek en u volk, anders is as al die ander volke op die aarde.” Kom onthou Sondag langs die kontoerlyn van die Nagmaaltafel dat God en Sy lewegewende weg anders is en kom laat toe dat die Gees jou tot hierdie anders-wees beweeg.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

15 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Anders || Pieter Roeloffse

0:00 29:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Christ Church Stellenbosch Sermons Shofar Secunda | Afrikaans Preke Shofar Secunda Ons gemeente bestaan uit ‘n groep jong volwassenes en families met (‘n klomp) kleintjies. Die gemeente is deur vrywilligers geplant en die idee that elke lid dien & die gemeente bedien het deel van ons fundamentele kultuur geword Christelijke Apologeet Chris Verhagen Christelijke Apologeet heeft als doel om 'gewone christenen' te helpen om te groeien in hun kennis van het christelijke geloof. Specifiek om het gebod in 1 Petrus 3:15 te kunnen vervullen: "maar heilig God, de Heere, in uw hart; en wees altijd bereid tot verantwoording aan ieder die u rekenschap vraagt van de hoop die in u is, met zachtmoedigheid en ontzag."Ik mag dienen als een van de ouderlingen van Roemeense Evangelische gemeente “Solo Christo” in Rotterdam. Je vindt onze geloofsbelijdenis hier http://solo-christo.nl/desprenoi.html . Ik kan me voorstellen dat je geen Roemeens spreekt. Persoonlijk onderschrijf ik grotendeels de 1689 London Baptist Confession (reformed baptist). Calvinistisch qua soteriologie. Bronnen van inspiratie hierin zijn Cornelius van Til, Greg Bahnsen, James White, Jeff Durbin, enzovoorts. Bergbron Gereformeerde Kerk Preke Gereformeerde kerk Bergbron Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste.Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en BevrydingOm mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Stellenbosch Gemeente Preke?

This episode is 29 minutes long.

When was this Stellenbosch Gemeente Preke episode published?

This episode was published on February 15, 2026.

Can I download this Stellenbosch Gemeente Preke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!