[153] Klets: Nommer 3 is die coolste nommer
from Magalies Potgooi Hosted by Magalies Afrikaanse Podcast
Is jy 'n nerd soos ons? Ek hoop so want vandag is die nerdste episode ooit. Ons praat oor die nommer 3 en hoe awesome dit is. Dis 'n lekker klets sessie met baie gebabbel oor nommers, Mexican standoff, Rock-paper-scissors (en watse tegnieke jy kan gebruik om te wen), klankgolwe en meer. Komaan, aanvaar jy is 'n geek en join ons. 00:00; Inleiding 05:26; Nommer 0 en 1 15:39; Nommer 2 17:40; Nommer 3 (en dinge oor dit) 25:51; Opinies en meningspylings 31:19; Nog dinge oor Nommer 3 36:19; Rock-Paper-Scissors 47:35; Strategie vir R-P-S
Embed this episode
No transcript yet.