EPISODE · Jul 16, 2023 · 37 MIN
16 Julie 2023 || Abstrak | Skenk || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Vandag kom die reeks, ABSTRAK, oor die Heilige Gees tot ’n einde. Wanneer ek en jy toelaat dat ons gedagtes en optrede deur die Gees gevorm word, lei dit na lewe en vrede. Dit is hoe die hemel en die aarde bymekaar kom, die Gees van God en die mens - in my en jou. Ek begin met ’n storie oor kuns en geloof, ons gesels oor die gawes van die Gees en hoe ons aanklank vind by die Heilige Gees. - Deon - [Word deel van die WhatsApp-groep] Navrae: [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
16 Julie 2023 || Abstrak | Skenk || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.