16 Oct episode artwork

EPISODE · Oct 16, 2014 · 23 MIN

16 Oct

from Groeipyne · host RSG

Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, skrywer en kinderontwikkelingspesialis, oor potjielesse, toiletmaniere en bednatmaak. Potjielesse kan so glad soos seep verloop, of dit kan 'n nagmerrie wees, afhangende van jou kind se persoonlikheid. Sommige kleingoed word so steeks soos donkies as dit kom by toiletmaniere. Ander raak dit so gou baas dat jy kan nie verstaan hoekom mense soveel drama daarvan maak nie. Sy gee ook raad vir bednatmaakprobleme.

NOW PLAYING

16 Oct

0:00 23:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Groeipyne?

This episode is 23 minutes long.

When was this Groeipyne episode published?

This episode was published on October 16, 2014.

What is this episode about?

Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, skrywer en kinderontwikkelingspesialis, oor potjielesse, toiletmaniere en bednatmaak. Potjielesse kan so glad soos seep verloop, of dit kan 'n nagmerrie wees, afhangende van jou kind se persoonlikheid....

Can I download this Groeipyne episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!