18. Hoofstuk 14: Meervoude episode artwork

EPISODE · Jan 22, 2018 · 24 MIN

18. Hoofstuk 14: Meervoude

from VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

Episode 18: Hoofstuk 14: Meervoude (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). Van die belangrikste inligting wat in woordeboeke opgeneem word, is hoe meervoude in Afrikaans gevorm word. Daar word daarom ook 'n hele hoofstuk met reëls vir die vorming van meervoude in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017) aangebied. In hierdie episode gesels ons oor die meervoudskonstruksie en wys op allerhande interessante uitsonderings. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 22, 2018

Embed this episode

Episode 18: Hoofstuk 14: Meervoude (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). Van die belangrikste inligting wat in woordeboeke opgeneem word, is hoe meervoude in Afrikaans gevorm word. Daar word daarom ook 'n hele hoofstuk met reëls vir die vorming van meervoude in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017) aangebied. In hierdie episode gesels ons oor die meervoudskonstruksie en wys op allerhande interessante uitsonderings.

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

18. Hoofstuk 14: Meervoude

0:00 24:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)?

This episode is 24 minutes long.

When was this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode published?

This episode was published on January 22, 2018.

Can I download this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!