VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)
BookmarkVirtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) is a education podcast hosted by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). It has 31 episodes, with the latest published June 2018.
Die eeufeesuitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) is op 3 Augustus 2017 amptelik bekendgestel.In hierdie podsendingreeks van 27 episodes word die elfde uitgawe van die AWS in detail bespreek deur verskillende lede van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In die eerste twee episodes word 'n algemene oorsig oor die AWS gegee; daarna word elk van die dele van die AWS in afsonderlike episodes bespreek. Die reeks word afgesluit met 'n vooruitskouende besinning oor die toekoms van standaardtaal en die AWS.
education ·en ·31 episodes
31. Die toekoms van standaardtaal en die AWS
30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys
29. Bylae: SI-stelsel: Gebruiksriglyne
28. Bylae: Lys elemente in die periodieke tabel
27. Bylaes: Buitelandse sake
26. Bylae A: Lys afkortings en simbole
25. Woordelys
24. Hoofstuk 20: Woorde van vreemde herkoms
23. Hoofstuk 19: Wisseling en subkategorieë
22. Hoofstuk 18: Vokale
21. Hoofstuk 17: Verkleiningsvorme
20. Hoofstuk 16: Trappe van vergelyking
19. Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas
18. Hoofstuk 14: Meervoude
17. Hoofstuk 13: Leestekens
16. Hoofstuk 12: Koppelteken
15. Hoofstuk 11: Konsonante
14. Hoofstuk 10: Kappie
13. Hoofstuk 9: Hoof- en kleinletters
12. Hoofstuk 8: Gravisteken
11. Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole
10. Hoofstuk 6: Diftonge
9. Hoofstuk 5: Deelteken
8. Hoofstuk 4: Akuutteken
7. Hoofstuk 3: Afkortings
6. Hoofstuk 2: Afkappingsteken
5. Hoofstuk 1: Afbreek van woorde
4. Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans
3. Voorwerk: Voorwoord, toeligting en gebruikersgids
2. Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS?
1. Wat is die AWS?
Loading reviews...
Loading similar podcasts...