EPISODE · Jun 18, 2023 · 36 MIN
18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Wanneer ons bewus raak van die Gees se inwoning, raak ons bewus van iets groter as onsself. Anders. Bewussyn. Gewete. lnnerlike gesprek - gedagtes; gebed. Dis soos 'nverhouding, en die Gees het die sensitiwiteit van 'n persoon. Die Gees se aandeel in hierdie verhouding is veeldoelig, verken vandag saam met ons verder. -- André
Embed this episode
NOW PLAYING
18 June 2023 || Abstrak | Verfris || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.