18 May 2013 episode artwork

EPISODE · May 18, 2013 · 4 MIN

18 May 2013

from Naweekaktueel · host RSG

As jy bang is vir vlieg en die woord, turbulensie, jou hartklop laat versnel, moet jy maar nóú vlieg terwyl dit nog relatief gemaklik is. Britse wetenskaplikes voorspel dat aardverwarming die intensiteit en voorkoms van turbulensie sal verhoog. Die voorspelling is dat mens hier teen 2050 hare op jou tande sal moet hê om veral oor die Noord Atlantiese Oseaan te vlieg.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 18, 2013

NOW PLAYING

18 May 2013

0:00 4:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 4 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on May 18, 2013.

What is this episode about?

As jy bang is vir vlieg en die woord, turbulensie, jou hartklop laat versnel, moet jy maar nóú vlieg terwyl dit nog relatief gemaklik is. Britse wetenskaplikes voorspel dat aardverwarming die intensiteit en voorkoms van turbulensie sal verhoog. Die...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!