EPISODE · May 18, 2013 · 6 MIN
18 May 2013
from Naweekaktueel · host RSG
Angelina Jolie wat vandeesweek in 'n hoofartikel in die dagblad, The Star, geprys is vir haar brawe besluit om haar mastektomie aan die groot klok te hang, het rubriekskrywers en veral vroueblaaie en programme 'n voor die handliggende tema gegee - borskanker en die hantering daarvan. Die hoof van die Ginekologiese Onkologie-eenheid aan die Universiteit van Pretoria, dr. Greta Dreyer, glo die genetiese toetsing wat Jolie op die pad van 'n mastektomie geplaas het, kan nie sonder berading geskied nie. Daar is egter heelwat uiteenlopende menings oor genetiese toetsing vir borsanker.
NOW PLAYING
18 May 2013
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·40m
Jun 28, 2021 ·37m
Jun 28, 2021 ·38m