EPISODE · May 18, 2023 · 14 MIN
18 May 2023 || Hemelvaart || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
As ons dink aan die storielyn van Jesus se lewe kan ons almal die groot gebeurtenisse in sy lewe opnoem: sy geboorte, sy kruisiging, sy opstanding en ook Pinkster. Hemelvaart kry nie altyd dieselfde aandag nie. Ons nooi jou om op hierdie, waarskynlik besige, Donderdag ’n oomblik stil te word en jouself oop te stel vir hierdie kinkel in Jesus se storielyn.
Embed this episode
NOW PLAYING
18 May 2023 || Hemelvaart || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.