19. Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas episode artwork

EPISODE · Jan 26, 2018 · 36 MIN

19. Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas

from VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

Episode 19: Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). In die negentiende episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word een van die moeilikste kwessies in die Afrikaanse ortografie bespreek, naamlik wanneer jy woorde los of vas aan mekaar moet skryf. Ons gesels oor die algemene beginsels en praat in groter detail oor samestellings in Afrikaans. Hierdie episode behoort jou te help om die reëls in die AWS maklik te kan toepas. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 26, 2018

Embed this episode

Episode 19: Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). In die negentiende episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word een van die moeilikste kwessies in die Afrikaanse ortografie bespreek, naamlik wanneer jy woorde los of vas aan mekaar moet skryf. Ons gesels oor die algemene beginsels en praat in groter detail oor samestellings in Afrikaans. Hierdie episode behoort jou te help om die reëls in die AWS maklik te kan toepas.

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

19. Hoofstuk 15: Skryfwyse - los en vas

0:00 36:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)?

This episode is 36 minutes long.

When was this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode published?

This episode was published on January 26, 2018.

Can I download this VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!