19 Mar 2016 episode artwork

EPISODE · Mar 19, 2016 · 5 MIN

19 Mar 2016

from Naweekaktueel · host RSG

Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se boek oor die plaaslike rolprentwese ook toevallig hierdie week bekendgestel is, lys dit in dieselfde asem as baanbrekersrolprente soos Jans Rautenbach se "Katrina" en "die Kandidaat". Maar ten spyte van verskeie pryse wat "SINK" by filmfeeste ingepalm het, wonder kritici of plaaslike gehore 'n fliek sal ondersteun wat ongemaklike vrae vra. Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 19, 2016

NOW PLAYING

19 Mar 2016

0:00 5:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 5 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on March 19, 2016.

What is this episode about?

Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!