EPISODE · Mar 19, 2016 · 5 MIN
19 Mar 2016
from Naweekaktueel · host RSG
Die rolprent SINK wat hierdie naweek by teaters begin draai het, is deur RSG se fliek-resensent Leon van Nierop gelys as een van die tien beste flieks wat in die laaste 110 jaar in die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf gemaak is. Van Nierop, wie se boek oor die plaaslike rolprentwese ook toevallig hierdie week bekendgestel is, lys dit in dieselfde asem as baanbrekersrolprente soos Jans Rautenbach se "Katrina" en "die Kandidaat". Maar ten spyte van verskeie pryse wat "SINK" by filmfeeste ingepalm het, wonder kritici of plaaslike gehore 'n fliek sal ondersteun wat ongemaklike vrae vra. Anna-Marie Jansen van Vuuren berig.
NOW PLAYING
19 Mar 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 30, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·41m
Jun 29, 2021 ·40m
Jun 28, 2021 ·37m
Jun 28, 2021 ·38m