2 Jul episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2017 · 24 MIN

2 Jul

from Leefwêreld van die Gestremde · host RSG

Jacqui January gesels met die mense van die Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes, maar die sentrum bied meer as net 'n tuiste aan. Díe sentrum in Klerksdorp help met die vaardigheids- en sosiale opleiding van die inwoners en dag-kliënte. Johan Gerber, die waarnemende direkteur, en Nelmarie Grobler, die departementsleier van kultuur, het met drie van die inwoners Mossa Radebe, Daphne van Rooyen en Janina Bronkhorst by ons kom kuier. Verder het Fanie du Toit meer inligting oor gehoorverlies by die werksplek en wat jou te doen staan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 2, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

2 Jul

0:00 24:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Leefwêreld van die Gestremde?

This episode is 24 minutes long.

When was this Leefwêreld van die Gestremde episode published?

This episode was published on July 2, 2017.

Can I download this Leefwêreld van die Gestremde episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!