EPISODE · May 22, 2025 · 19 MIN
2 Timoteus 4
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailPaulus gee sy laaste en belangrike opdrag aan Timoteus: "Verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig;" Al sal die mense die gesonde leer nie meer verdra nie, al sal hulle vir hulle leermeesters bymekaar maak wat net sal sê wat hulle graag wil hoor, moet ons ons werk doen as verkondigers van die evangelie. Paulus lewer 'n treffende persoonlike getuienis, en sluit dan af met 'n aantal persoonlike versoeke en gedagtes.
Embed this episode
Ready to play
2 Timoteus 4
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.