EPISODE · Aug 20, 2023 · 52 MIN
20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin onsnadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time". Hierdie alledaagse is die landskap waar ons diegrootste deel van ons lewe spandeer. Annie Dillard skryf mos "How we spend our days is of course how we spend our lives." Die lens waardeur ons in hierdie reeks na ons lewe in die alledaagse kyk is Jesus se gelykenisse. Kort, eenvoudige stories wat diebekende alledaagse lewe gebruik om die onbekende of onherkende waarheid raak te sien. Vandag se tema is Terloops- hard/t.
Embed this episode
NOW PLAYING
20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.