EPISODE · Jan 21, 2024 · 27 MIN
21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
“Die wysheid bring 'n ryk en 'n vol lewe. Dit is 'n bron van lewe vir wie dit aangryp, dit gaan goed met dié wat daaraan vashou.” - Spreuke 3 Die hoeveelheid dwaasheid wat ons in die wêreld herken - en soms in ons eie denke, woorde en gedrag - is genoeg rede vir gelowiges om onsself weer te konfronteer met wysheid. Wysheid is wesenlik. Dis lewegewend. Dit lyk soos liefde. Kom ontdek saam met ons die volgende 6 weke dat wysheid binne ons elkeen se bereik lê, asook watter vaardighede daartoe bydrae.
Embed this episode
NOW PLAYING
21 Januarie 2024 || Wesenlike Woorde || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.