23 Jan episode artwork

EPISODE · Jan 23, 2016 · 1 MIN

23 Jan

from Naweekaktueel · host RSG

Die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese spioen, Alexander Litvinenko, is na tien jaar afgehandel en die Britse owerheid wys die vinger na Vladimir Putin. Litvinenko is in November 2006 in Londen met radio-aktiewe polonium 210 vergiftig. Die storie het wêreldwyd opslae gemaak, veral weens die dramatiese foto's van die 43-jarige agent in sy hospitaal bed in Londen. Wat min mense weet is dat die fotograaf wat die opspraakwekkende foto's geneem het, 'n Afrikaanse vrou, Natasja Weisz is. Anita Visser het met haar gepraat...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 23, 2016

NOW PLAYING

23 Jan

0:00 1:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 1 minute long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on January 23, 2016.

What is this episode about?

Die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese spioen, Alexander Litvinenko, is na tien jaar afgehandel en die Britse owerheid wys die vinger na Vladimir Putin. Litvinenko is in November 2006 in Londen met radio-aktiewe polonium 210...

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!