EPISODE · Jan 23, 2016 · 7 MIN
23 Jan
from Naweekaktueel · host RSG
'n Suid-Afrikaanse dosent in Evolusionêre Studies aan die Universiteit van Venda se navorsing maak wêreldwyd opslae. Doktor Yoshan Moodley het bevind dat bakterieë in 'n vyf duisend jaar-oue mummie uit Italië, verbind kan word met bakterië wat vandag in 'n geisoleerde Indiese stam voorkom. Hy was die enigste Suid-Afrikaner wat genooi is om aan die projek te werk. Marlinee Fouche het met hom gepraat oor sy eerste indrukke van hierdie merkwaardige eeue-oue ysman...
Embed this episode
NOW PLAYING
23 Jan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.