EPISODE · Jul 23, 2023 · 45 MIN
23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Wat kerkseisoene betref, is ons op die oomblik in “Ordinary time” - daardie grys gewoon alledaagse tyd. Die plek waar ons die grootste deel van ons lewe spandeer. In ons nuwe reeks “Terloops” word ons môre opgeroep om ons idee oor wat waardevol is raak te sien en ons oë te oefen om die wonder in die alledaagse soos ‘n versteekte skat te ontdek.Kinder- en tienerkerk is môre ook weer volstoom aan die gang. - - [Word deel van die WhatsApp-groep] Navrae: [email protected]
Embed this episode
NOW PLAYING
23 Julie 2023 || Terloops - Waardevol || Pieter Roeloffse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.