EPISODE · Mar 24, 2024 · 46 MIN
24 Maart 2024 || Oor Stof & Lig — Die Lyding Binne My || Deon Botha
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
"Vandag is die eerste dag van Heilige Week, die Sondag voor Goeie Vrydag, ook bekend as Palmsondag. Jesus ry op ’n jong donkie die stofpad Jerusalem binne terwyl die skare palmtakke en klere op die pad voor Hom neersit het as eerbetoon. Dieselfde mense skree aan die einde van die week: “Kruisig Hom”. Wat het skeefgeloop?" - Deon Botha
Embed this episode
NOW PLAYING
24 Maart 2024 || Oor Stof & Lig — Die Lyding Binne My || Deon Botha
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.