EPISODE · Dec 25, 2023 · 51 MIN
25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
Mag die hoop waarop ons wag,Die heelheid van vrede waarna ons smag,En die tuiskom van liefde se omhelsingJou vandag en elke ander dag in Christus kom ontmoeten mag Hy jou en ons met ’n onblusbare vreugdeEn ’n stil diep dankbaarheid kom vul.Mag jy ’n geseënde kersfees, werklik ‘n Christus-fees ervaar.- Pieter Roeloffse
Embed this episode
NOW PLAYING
25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.