EPISODE · Dec 25, 2024 · 37 MIN
25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein
from Stellenbosch Gemeente Preke · host Stellenbosch Gemeente
"Hierdie is 'n seisoen wat elkeen raak. Selfs al vier jy nie Kersfees nie, gaan Kersfees jou vind! Op sosiale media, in die Kersfees-specials wat op die winkelrakke staan; in die bure se liggies wat deur jou venster skyn en jou uit jou slaap hou; in mense wat jy amper nooit sien nie wat aandring om te kom kuier (of om jou te besoek); en bowenal in die Boney M wat speel in die mall. Dit is heeltemal gepas dat hierdie seisoen almal raak, want dit is 'n boodskap wat vir elkeen bedoel is!" - André Serfontein
Embed this episode
NOW PLAYING
25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.